| Modulekode | BOU 111 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | Studente word bekend gestel aan ontwerpaspekte in die bou-omgewing aan die hand van tegniese tekeninge van eenvoudige geboustrukture met toepaslike detailsketse. Werkopdragte deur die loop van die semester stel die studente bloot aan die volgende onderwerpe: fondamente; bostruktuur; dakstruktuur; venster- en deurtipes; plan- en snittekeninge en plaaslike owerheid goedkeuringsvereistes. |
| Modulekrediete | 6.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 1 lesing per week, 1 praktiese sessies per week |
| Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
| Akademiese organisasie | Konstruksie-ekonomie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App